015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Vergewe soos die Here?

Vergewe soos die Here?

Sunday, 11 February 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Genesis 50
Tema: 

Jakob is dood en begrawe. Na die begrafnis is alles weer normaal. Die broers is bang dat Josef hom nou op hulle gaan wreek omdat hulle hom as slaaf verkoop het. Hulle het hom 'n groot onreg aangedoen. Hulle bewerk allerhande planne om Josef te oortuig. Kyk na Josef se antwoord: Ek is nie die Here nie. Die Here het my in Egipte gebruik. Hy is dienaar van God. So is Jesus Christus ons Middelaar om sondes te versoen. God voorsien in Jesus vir ons sonde droogte. Hy oorwin al die nood en bewerk 'n ewige verlossing.