015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Van uitgeworpene tot begenadigde

Van uitgeworpene tot begenadigde

Sunday, 24 February 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Lukas 19: 1 - 10

DIENSBEURT WYK C1

KATKISASIE LES 6

Liedere

Skrifberyming 1-1: 6,7 
Psalm 9: 1, 10
Skrifberyming 12-2: 1, 2
Skrifberyming 14-3:  2, 4
Psalm 105: 5
Psalm 145: 4, 5, 7 

Saggeus hardloop en klim in die boom om Jesus te sien. Hy is die hooftollenaar van Jerigo - verag deur die Jode en die Romeine. Hy klim in 'n boom om die Here te sien verbygaan. Die Here draai om en keer sy lewe om. Vandag moet Ek by jou eet - hy word 'n begenadigde mens. Hy word op daardie dag deel van God se ewige toekoms. Ons is begenadig. God kom deur die Woord en die sakrament na ons toe vandag. Luister en reageer op God se Woord van troos, trou en liefde.