015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Uit watter nut van die opstanding lewe jy regtig?

Uit watter nut van die opstanding lewe jy regtig?

Sunday, 28 July 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
1 Kor 15: 1 - 19
Liedere

Skrifberyming 15-7: 1, 2

Skrifberyming 15-7: 4, 5, 6

Psalm 37: 23, 24, 25

Ons bely dat Christus uit die dood opgestaan het. Getuig ons lewe werklik daarvan? Waarom het Jesus aan mense verskyn? Wat het Hy tydens die 40 dae gedoen? Ons lewe met 'n belofte. Ken ons die beloftes?