015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Tot Wie Bid Jy?

Tot Wie Bid Jy?

Sunday, 30 September 2018 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Luk 11: 1 - 13, HK So 46
Tema: 
Skriflesing Luk 11: 1 - 13, HK So 46
Liedere

Psalm 107: 1, 10

Psalm 118: 12, 14

Skrifberyming 12-2: 4, 5

Psalm 38: 1, 17

Psalm 42: 5, 6

Skrifberyming 14-3: 3, 4

In Lukas begin Christus se gebed net met Vader. Waarskynlik was dit Abba. Die Aramese woord vir vader. Die HK sluit hierby aan en stel dat die woord Vader, heel aan die begin van die gebed, by ons kinderlike vrees en vertroue sal wek. Vaders versorg, gee om en gee net die beste vir hulle kinders. Christus verduidelik dit in die gelykenisse wat deel van ons teks is. Gebed is die belangrikste deel van ons dankbaarheid. Ons het 'n Almagtige Vader in die hemel wat alles kan wat Hy wil. Verwag jy alles van Hom en net van Hom alleen?