015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Teleurgestel in ons sonde word ons gedryf na Christus

Teleurgestel in ons sonde word ons gedryf na Christus

Sunday, 25 January 2015 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Romeine 6:1-14 [11]

Skriflesing

Romeine 6:1-14 [11]

Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, artikels 2 - 3

Liedere

Psalm 118: 1 & 2 [575]

Psalm 86: 7 & 8 [431]

Skrifberyming 7-2: 1 & 2

Al is ons deur God verlos van die heerskappy van die sonde, is ons nog steeds in ons vlees en in die wêreld.  Dit laat by ons ʼn frustrasie as ons soms in die sonde struikel en teenoor die Here oortree.  Dit moet ons egter nie moedeloos laat nie, maar ons aanspoor om nog harder te stry en ons te verootmoedig.  So kom ons tot ʼn verlange na die volmaakte, wat ons al nader trek aan Christus.