015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Redding deur geloof alleen

Redding deur geloof alleen

Sunday, 28 October 2018 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Romeine 1 : 16, 17
Liedere

Psalm 146: 1, 2, 8

Psalm 9: 7, 10

Psalm 38: 1, 17

Psalm 84: 2, 4

Psalm 89:6, 14

Psalm 68: 1, 9

Romeine is die sleutel tot die verstaan van God se genade. Luther het na die genade gesoek, maar dit nie in die Roomse Kerk gevind nie. Hy kry sy antwoord in Romeine. God se genade alleen is genoeg. God se Woord is genoegsaam. Dit bly 'n krag tot redding vir elkeen wat glo dat God alleen ons ewige en enigste Redder en Verlosser is.