015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Plek en betekenis van goeie werke in ons lewe

Plek en betekenis van goeie werke in ons lewe

Sunday, 19 August 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Jakobus 2: 14 - 26, HK So 24

Skriflesing

Jak 2: 14 - 26; HK So 24

Tema

Plek en betekenis van goeie werke in ons lewe.

Liedere

Psalm 145: 1, 5;

Psalm 145: 6, 7;

Psalm 146: 3, 8

Geloof sonder dade is dood. Buite Christus is daar geen goeie werke nie. Christus se beloning word nou my beloning. Wat 'n genade!! Daarom moet ons oor die volgende nadink:

Goeie werke is onverdienstelik  - vraag 62.
Goeie werke is noodsaaklik - vraag 64.

Goeie werke word beloon - vraag 63.