015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons is 'n mimiek kerk

Ons is 'n mimiek kerk

Sunday, 13 October 2019 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
1 Tes 1: 1 - 10
Liedere

Psalm 2: 4

Psalm 33: 2, 10

Skrifberyming 12-3

Psalm 118: 9, 10

Psalm 9: 9, 10, 12

Psalm 31: 15, 17, 19

God het ons uitverkies. Dit is die fondament waarop ons staan. Wat is die gevolg? Ons is volgelinge. Die woord is in Grieks dieselfde woord waar ons woord mimiek vandaan kom. Dit is om met allerhande gebare en bewegings iets of iemand na te maak of uit te beeld. Ons moet Jesus se navolgers wees. Ons moet Hom oral uitbeeld. Wat is die inhoud: Doen soos Hy doen, Sy liefde vir ons, Sy gehoorsaamheid aan die Vader, Sy nederigheid, Sy diensbaarheid en opoffering. Maw: dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar in Christus Jesus was - Fil 2: 6. Voorbeelde vir mekaar.