015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons moet kom tot sondeoorwinning in ons lewe

Ons moet kom tot sondeoorwinning in ons lewe

Sunday, 22 February 2015 - 6:00pm
Boek: 
Teks: 
1 Johannes 3:9-10

Skriflesing

1 Johannes 3

Teksvers:          Vers 9-10a

Liedere

Psalm 68:2,9 [331]

Skrifberyming 2-4:1,3

Psalm 119:26,62 [591]

  • Is die Bybel in stryd met homself?
    • Ons teks met nagmaal was: As ons sê dat ons geen sonde het nie mislei ons onsself.
    • Ons teks vanaand is: Elkeen wat uit God gebore is, kan nie sondig nie.
  • In ons nagmaalteks praat die Here oor die mag van die sonde – dit is oor die werklikheid van die sonde in ons lewe.
  • In vanaand se teks praat die Here oor sondeoorwinning in ons lewe.
  • Hier gaan dit oor heiligmaking.
  • Die uitdrukking “kan nie sondig nie” wys na ’n gelowige se gesindheid teenoor die sonde.
  • Sonde is en bly deel van ons lewe.
  • Maar ons skop daarteen om somaar só sonde te doen.