015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons moet Christus weerkaats

Ons moet Christus weerkaats

Sunday, 22 September 2019 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
2 Kor 3 : 12 - 18 Kernteks 18

Verskoon die swak opname - dit was met 'n selfoon opgeneem

Liedere

Lied 188: 1, 3 

Lied 190:1, 2

Lied 231: 1, 3  

Lofsang - Ps 84: 1, 2  

Lied 265: 1, 2

Ps 25: 2

Ps 89: 6 

Sk 18-7: 1, 3, 12

Lied 266 (Onse Vader)

Christus het die Vader kom bekendmaak. Wie soos Christus lewe, leef sooos die Vader vra. Sy lewe was ingestel op die verheerliking van Sy Vader. Ons is in Christus erfgename van die ewige lewe. Ons moet nou soos 'n spieel die heerlikheid van God weerkaats. Ons spieel is die Woord van God. Hoe meer die Woord in ons lewe, hoe meer leef ons God se heerlikheid. Stukkie vir stukkie moet ons lewe transformeer na ons enigste doel - Verheerlik God in alles.