015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons kinders behoort aan die Here

Ons kinders behoort aan die Here

Sunday, 22 February 2015 - 9:00am
Teks: 
Lukas 7:11-17; 8:51 en Johannes 11:39

Skriflesing

Lukas 7:11-17; 8:51 en Johannes 11:39

Teksvers:          Lukas 7:15b

Liedere

Psalm 34:1,2,4 [166]

Psalm 19:5 [87]

Psalm 134:4 [653]

Psalm 105:2,5 [514]

Psalm 89:1,3 [444]

  • By die ingang van die dorpie Nain ontmoet die koning van die dood en die Koning van die lewe.
  • Met die opwekking van die seun uit die dood, vind ons ’n profesie van Jesus se, mag oor die dood.
  • Jesus gee die seun dan as ’n geskenk terug aan sy ma.
  • Die seun staan nou onder heerskappy van die Koning van vers 13.
  • Met elke doop neem Jesus Christus u kind en sê net soos met die seun van die weduwee: Jy is My eiendom!
  • Elke kind en gedoopte moet onthou:

Jy is duur gekoop!

Jy is die eiendom van Jesus Christus.

  • Ons as ouers moet God se kinders mooi oppas en koester.