015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons het 'n doen geloof

Ons het 'n doen geloof

Sunday, 29 September 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Jakobus 1: 19 - 27
Liedere

Lied 422: 1 - 3

Psalm 33: 1, 7

Lied 190: 2

Psalm 42: 5, 7

Psalm 84: 2, 4

Psalm 8: 1, 2, 4

Ons geloof is geanker in Jesus Christus, wat al Sy woorde met dade bevestig het. Daarom moet ons onthou: Ons is geskep deur die woord, ons moet die Woord omhels en dan die Woord doen. Ons kry 3 opdragte: Wees flink om te hoor, stadig om te praat en stadig om kwaad te word. In alles moet ons agterkom wat die Here besig is om te doen. Hy is besig om Sy voorsienigheid te laat gebeur. 2 ore om te hoor, net 1 mond om te praat. Hoor moet baie meer as praat wees. Ons moet God se Woord hoor. Daarom moet die Woord in ons ingeplant wees. Jou aksies vertel die mensdom hoe reg jy hoor.