015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons Here gee vir ons om

Ons Here gee vir ons om

Sunday, 1 September 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Luk 19 : 28 - 44
Tema: 
Liedere

Psalm 118: 1, 2

Skrifberyming 12-2: 4, 5

Skrifberyming 8-1: 1, 2

Psalm 23,

Ps 116

Skrifberyming 10-2

Psalm 115: 7, 9

Terwyl die skare sing en dans, huil Jesus. Hy huil omdat die mense Sy missie verkeerd verstaan. Hulle waai klere en palmtakke. Vandag ry die nuwe koning van Israel die stad binne. Dawid se erfgenaam gaan nou oorneem. Rome se tyd is verby. Maar hulle mis die oomblik van versoening. Hulle verwerp die Christus, soos Adam God verwerp het. God kom in reddende liefde. Daarom moet ons reg verstaan. Die grootste wonder is die versoening aan die kruis. Jerusalem, plek van kruis, word plek van vrede vir ons. Ons eet en drink vandag konkreet God se liefdesdaad. God se kruisplan het gebeur, sodat ons tot in ewigheid verlos, dankbaar en juigendbly kan wees.