015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons is geroep om saam te stry in Gods koninkryk

Ons is geroep om saam te stry in Gods koninkryk

Sunday, 27 May 2018 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Rigters 5:1-21 (17)
Tema: 

Meeste van ons is baie versigtig om betrokke te raak by ander mense se probleme. Ons is bang dat dit ons gaan blootstel aan die gevaar om self iets te verloor in die proses. Maar in die geloof roep die Here ons op om mekaar te help, ook in die alledaagse stryd. In Christus maak Hy ons deel van sy huisgesin, wat mekaar moet help, dra en ondersteun. Hierdie stryd is immers nie vir onsself en mekaar wat ons dit stry nie, maar eerstens vir die Here en sy eer. Laat ons, ons gawes gewilliglik en met vreugde aanwend, tot eer van God en tot opbou van sy kerk.