015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons DNA is in die Here

Ons DNA is in die Here

Sunday, 18 August 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Fil 4: 1 - 9
Liedere

Ps 97: 7

Ps 107: 1, 10

Ps 9: 7

Ps 9: 12, 15

Ps 134: 4

Ps 103: 1, 11

Eensgesindheid is 'n gawe en 'n opdrag. Die gawe is dat ons in Christus een is. Die opdrag is: Leef dit. Wanneer jy dit leef, sal jy 'n vrede vind wat jou verstand te bowe gaan. Dit is God se belofte