015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ons is die aangename geur van Christus tot eer van God

Ons is die aangename geur van Christus tot eer van God

Sunday, 7 July 2019 - 9:00am
Teks: 
2 Korintiërs 2: 12-17

JAMMER - GEEN OUDIO WEENS TEGNIESE PROBLEME

 

Liedere

Psalm 36: 2,3

Skrifberyming 12-2: 2,3

Psalm 130: 2

Psalm 118: 7,8

Psalm 100: 1,3,4

Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word. Deur ons versprei God die kennis van Christus oral soos 'n aangename geur. Só word sy Naam groot gemaak.