015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Onnodige bekommernis in 2019

Onnodige bekommernis in 2019

Sunday, 13 January 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Mat 6: 31 - 33, HK Sondag 10

Liedere

Psalm 42: 2, 5
Skrifberyming 17-1: 1, 6
Skrifberyming 18-6: 3, 4, 5 

Ons leef met bekommernis oor baie sake. Die ekonomiese profete klink nie optimisties nie en so kan ons die lys langer maak. Die Here kom spoor ons aan tot ywer vir die Koninkryk. Die ywer in die Here se diens laat ons opnuut fokus op al die positiewe sake wat steeds bly gebeur. Die Here bly voorsien. Die Here bly die pad saam met ons loop die toekoms in. So 10 stel dit duidelik: In goeie en in slegte tye bly God presies dieselfde. Kom ons vertrou op die Ewige en Almagtige God wat alles in Sy hande vashou