015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Om God se wil uit te voer ...

Om God se wil uit te voer ...

Sunday, 4 August 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Mat 6: 24, 31 - 34; Mat 7: 21 - 23
Tema: 
Liedere

Psalm 99: 1, 2

Psalm 89: 3, 11

Psalm 84: 2

Psalm 99: 4, 5

Psalm 61: 4,6

Psalm 73: 10, 11

God se koninkryk is 'n daad wat uit en deur die geloof, gedring deur die Heilige Gees, moet gebeur. So is ook God se wil 'n daad wat sigbaar moet word. Die Heilige Gees lei ons tot selfkennis, sodat ek my eie swakheid kan sien, sodat ek my sondes kan bely en sal soek na God se wil. God verander ons harte tot lofprysing, tot diens, tot liefde, tot verstaan om soos die engele in die hemel net te doen wat Hy vra.