015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Met Pinkster word ons geroep en toegerus om uit te gaan en te leef

Met Pinkster word ons geroep en toegerus om uit te gaan en te leef

Sunday, 24 May 2015 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Handelinge 2:1-13 [3-4], HK Sondag 12
Tema: 

Liedere

Psalm 147: 1, 2 & 3

Skrifberyming 8-1: 1 & 2

Skrifberyming 8-2: 3, 7 & 9

Met Pinkster word die salwing van Christus, waaraan ons deel kry deur die geloof, sigbaar in ons lewens.  Daar roep die Heilige Gees ons besonder en rus ons toe om die amp van gelowige uit te leef, as profeet, priester en koning.  Nou kan ek dankbaar leef tot Gods eer, sonder enige verskoning.  Laat ons leef vanuit die krag wat die Gees ons gee, altyd biddend en dienend.