015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Lyding ter wille van die Geloof

Lyding ter wille van die Geloof

Sunday, 26 August 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
1 Pet 2: 18 - 25,  HK So 25

Skriflesing

1 Pet 2: 18 - 25,  HK So 25

Tema

Lyding ter wille van die geloof

Liedere

Psalm 145: 1, 5;

Psalm 145: 6, 7;

Psalm 146: 3, 8

Gedurende die nagte van 23 en 24 Augustus 1572 is duisende gereformeerde lidmate in Frankryk vermoor. Vers 21 stel dit: Julle sal in Christus se voetspore volg. Die lys van martelare is lank. Die bloed van die martelare is die saad van die kerk. Wil die Here ons bang maak? Nee, glad nie. Hy wil ons juis toerus in ons geloof om in die teenswoordige tyd in die geloof voort te gaan om die regte dinge te bly doen. Jesus Christus het aan Sy Vader vasgehou en deur die marteling gegaan, om ons te fokus op ons einddoel. Mag die Here ons deur Sy genade elke dag lei en versterk deur Sy Heilige gees.