015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Leer om jou lewe aan die Here oor te gee

Leer om jou lewe aan die Here oor te gee

Monday, 6 June 2016 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Psalm 37 vs 5

Liedere

Psalm 8: 1, 2, 4

Psalm 37: 2, 5, 6

Psalm 37: 14 18

In Psalm 37 leer die Here ons 3 belangrike sake

  • Wat ek moet DOEN met my lewe - laat dit aan die Here oor.  Oorlaat beteken rol jou lewe na God toe.  Vertrou Hom.  Daar is veranderlike en onveranderlike sake.  Leer die onderskeidingsvermoë om te weet wat gaan vir wat. 
  • HOE moet ek dit doen - Glo met jou hele hart dat God alles ten beste beskik.  God weet die beste.  Die toekoms van die Kerke op aarde is in Sy hande. 
  • Wat GOD doen - Hy sal dit uitvoer (53).  Die Here sal jou oral en altyd bewaar.  God sal toelaat om te gebeur alles wat vir my goed en opbouend is.  Ook sleg en kwaad is in God se hand goed en opbouend.  Bid dat ons werklik kan sien - sodat elkeen rustig in sy gemoed saam met die Almagtige en troue Verbondsgod lewe.