015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Kyk na die klein dingetjies

Kyk na die klein dingetjies

Sunday, 22 April 2018 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Sagaria 4, 1 Pet 2: 4 - 10

'n Handjievol brandarm Jode in 'n vyandelike omgewing - klink dit bekend? Hoe groter hoe beter is die moderne mens se siening. Die Here praat met 'n moedelose goewerneur. Daar is nie geld en getalle nie. God begin Sy verlossing by 1 Persoon - Jesus Christus. Daarom gaan dit oor hoe groot jou dankbaarheid is. Hoe vol jou hart is. God werk anders, deur die Heilige Gees. Daar waar mense nie kan sien nie, maar waar hulle die gevolge kan sien van 'n hart wat oorloop van oortuiging en genade.