015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Kom deel in God se genade.

Kom deel in God se genade.

Sunday, 3 March 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Lukas 14: 15 - 24

Liedere

Psalm 115: 1, 7
Skrifberyming 12-3: 1,2
Psalm 40: 4
Skrifberyming 15-7: 4, 5
Psalm 23: 3
Psalm 116
Skrifberyming 10-2
Psalm 103: 9, 11

Salig is elkeen wat hoor en glo. Daarmee saam loop die opdrag om aan God gehoorsaam te wees. In die gelykenis handel dit oor die opdrag van die Here: Kom eet saam. Ons hoor van baie wat genooi is en tog nie kom nie. Daarom gaan die Here weg van die normale en roep alle mense wat hoor dat daar genade is. Die Here het Sy dienskneg gestuur om ons te leer dat ons 'n geskenk ontvang het, om te mag aansit en saam met ons Gasheer Jesus Christus te eet. Dit wys na die groot maaltyd van die Lam, wat 'n ewige maaltyd vir die gehoorsames sal wees.