015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Kerk is nie wat ons tans is nie

Kerk is nie wat ons tans is nie

Sunday, 2 February 2020 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Ef 1: 3 - 23
Liedere

Lied 212: 1, 3

Psalm 147: 1, 5 (2de melodie)

Lied 592: 1, 2

Lied 530: 1-3

Die Here vra ons in 2020 - Wat maak jy hier? God het ons 'n gemeente gemaak. Dit het implikasies. Ons is Sy liggaam. Hoe praat en doen die liggaam.