015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Kennis van jou ellende bring troos

Kennis van jou ellende bring troos

Sunday, 19 April 2015 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Matteus 22:34-40 [37-40]

Skriflesing

Matteus 22:34-40 [37-40]

Heidelbergse Kategismus: Sondag 2

Liedere

Psalm 107: 1, 4 & 10 [533]

Psalm 119: 5 & 7 [585]

Psalm 130: 1 & 2 [635]

Om getroos te kan lewe moet ons eers weet waaruit ons verlos is.  Hierdie ellende leer ons in die Wet ken, want daarin sien ons hoe ons met ons verkeerde dade God al verder wegdrywe uit ons lewens uit.  Ons sien ʼn sondaar mens wat in nood is – maar tog nuut gemaak is deur Christus wat ons kom verlos.  So vind ons tog troos in die eens sombere beeld wat ons in die Wet sien.