015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Karakter van die mens van die laaste dae

Karakter van die mens van die laaste dae

Sunday, 10 June 2018 - 9:00am
Boek: 
Teks: 
2 Timoteus 3
Tema: 

Die konsekwensie van die sondeval sal in die laaste dae besonder geopenbaar word in die optrede van mense.  Die mens sal 'n karikatuur van die liefde wees.  Selfsug en hebsug sal oorheers.  Daarom moet ons nie verskrik wees, wanneer die boosheid op aarde toeneem nie.  Die Here gee aan ons Sy Heilige Gees om ons toe te rus vir ons dienswerk te midde en ten spyte van alles.