015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Jesus word geklap!   

Jesus word geklap!   

Sunday, 25 January 2015 - 9:00am
Boek: 
Teks: 
Johannes 18:12-27 - Teksvers:  Vers 22-23

Skriflesing

Johannes 18:12-27 - Teksvers:  Vers 22-23

Liedere

Psalm 18:1[71] en 33:1[157]

Psalm 38:1,15 [189]

Psalm 34:6,7 [167]

Lied 203:1,2,3

Hooftrekke van die preek:

  • Ons moet almal wat by hierdie klap-drama betrokke is na vore laat tree:
    • Eers die wag.
    • Dan Annas self.
    • Daarna die Duiwel.
    • Dan tree God op die voorgrond.
  • In die klap wat Christus ontvang het lê ons verlossing opgesluit.
  • Maar ons ontvang ook klappe omdat ons aan Christus behoort.
  • Ook ons klap na Christus.