015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Jesus werp lig op veroordeling van sonde

Jesus werp lig op veroordeling van sonde

Sunday, 7 October 2018 - 9:00am
Boek: 
Teks: 
Johannes 8:1-11 [10, 11]

Skriflesing

Johannes 8:1-11
[10, 11] (1983-vertaling)

Tema

Jesus, ons groot Leermeester werp lig op
veroordeling van sonde deur ons te roep tot inkeer van ons sonde!

Liedere

Psalm 107-1:1
Psalm 9-1:7
Psalm 25-1:3, 4
Psalm 58-1:1
Skrifberyming 10 (Tema 5-4):1, 2, 6

In ons teksgedeelte speel nie minder nie as vier situasies voor ons af. Die Fariseërs en skrifgeleerdes bring ʼn vrou wat betrap is met owerspel voor Jesus om Hom te versoek. Nie net werp Jesus lig op die veroordeling van sonde nie, maar Hy roep daardeur ook op tot inkeer van die sonde.