015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Is Jesus meer as Henog en Elia?

Is Jesus meer as Henog en Elia?

Sunday, 19 May 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
Jes 32; 2 Kon 2; Gen 5, Hd 1
Tema: 
Liedere

Sk 6-1: 4, 5, 6

Ps 33: 5, 6

Ps 33: 10, 11

Ps 45: 6, 10, 14

Kan jy jouself werklik as 'n gelowige beskou as jy die opstanding en hemelvaart vergeestelik? Die sonde vandag is dat die gebeure rondom die opstanding en hemelvaart as onmoontlik afgemaak word. Wetenskaplikes skiet die waarheid van God af. Hoe en wat moet ons daaraan doen? Wat is ons antwoord vir andersdenkendes? Kom dink saam vanaand daaroor.