015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Hoop is jou anker in God

Hoop is jou anker in God

Sunday, 18 August 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Heb 5: 11 - 6: 20
Liedere

Ps 130: 1, 4

Ps 9: 1,5

Ps 9: 10, 14

Ps 42: 5, 7

Hoop is vas en seker. Hoop is nie op wankelrige fondasies gebou nie, maar op God. Die Heilige Gees is ons geestelike hande om dit wat God gee, vas te vat en saam te dra die toekoms in. Hoop is om die onsienlike te sien = geloof in die lewende God.