015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Het ons tyd om pessimisties te wees?

Het ons tyd om pessimisties te wees?

Sunday, 28 January 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
Fillipense 4:4-7, Jesaja 40:1-11

Die oproep kom: Die uitkoms is hier. Die volk wat al so baie houe verduur het, wil eintlik nie veel daarmee te doen hê nie. Hulle is pessimisties. So skryf Paulus ook dat die uitkoms hier is: die wederkoms is naby. Dan moet ons hoor: Plaas jou vertroue op die regte plek. Ons raak so pessimisties en negatief dat ons net wil hoor wat mense verkondig. Ons hoor die Here, maar luister nie. Die Heilige Gees open juis ons ore om God te hoor: Ek is naby. Leef reformerend vorentoe. Begin met reformasie in jou eie lewe.