015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Groei waar jy geplant is

Groei waar jy geplant is

Sunday, 15 September 2019 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Psalm 92: 13-15, Efesiërs 4: 15,16
Tema: 
Liedere

Psalm 147: 1, 5 (2de melodie)

Skrifberyming 12-3: 1, 2

Psalm 38: 1, 17

Psalm 8: 1, 3, 4

Psalm 92: 1, 4, 6

Skrifberyming 14-3: 3, 4

Die groeimedium is vir 'n plant van kardinale belang. Om 'n stewige plant te vestig, is 'n goeie wortelstelsel nodig. Ps 92 praat van palms en seders. Bome wat ekstreme storms, hitte en koue kan weerstaan. Gelowiges moet die storms van die lewe kan weerstaan. Die aanslag van satan fokus daarop om te keer dat ons na die hoof, Jesus Christus, kan groei. Werp daarom alles in die stryd om die gemeente te laat groei, sodat ons ons Missio Deo kan laat gebeur - ander moet hoor en sien. Daadgelowiges is nou nodig.