015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God verlig ons hart deur sy Gees, sodat ons Hom deur sy Seun kan ken

God verlig ons hart deur sy Gees, sodat ons Hom deur sy Seun kan ken

Sunday, 20 March 2016 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
2 Korintiërs 4:1-7 Kernteks vs 6
Tema: 

 

Psalm 98: 1, 2 & 3

Psalm 18: 4

Psalm 139: 1 & 12

Psalm 97: 7

Psalm 128: 4

Psalm 66: 1 & 7

Hoekom sal ander na my luister as ek aan hulle die evangelie verkondig?  Want dit gaan nie oor wie ek is nie, maar oor wie God is.  Uit die duisternis het Hy lig geskep (in die begin).  Net so skyn God uit genade sy lig in ons donker harte, sodat ons Hom nou deur sy Seun kan ken en in Hom glo.  Nou kan ons ook Sy lig uitstraal, tot Sy eer.