015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God van lewe versorg ons

God van lewe versorg ons

Sunday, 17 November 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
1 Kon 17 : 8 - 24
Tema: 
Liedere

Psalm 134: 4

Psalm 100: 3, 4

Psalm 1: 1

Psalm 130: 1, 2

Lied 155: 2, 3

Psalm 23: 3

Psalm 116

Onse Vader

Lied 203: 1, 3

Die Here is Almagtig en is die lewende God. Hy gee lewe selfs in 'n oënskynlike dooie situasie. In Israel en Sidon is daar niks meer om van te lewe nie. Die Here wys dat afgode dood is. Die meel en olie - God se Versorging - is nie van tyd en omstandigheid afhanklik nie. Die Here sorg vandag net soos in die verlede tot in die ewigheid in. Mag Sy Heilige Gees ons vandag verkwik, versterk en deur die jaar lei.