015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God se pad van verlossing - Die Heilsorde

God se pad van verlossing - Die Heilsorde

Sunday, 5 May 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
Rom 8: 26 - 30; Kol 3: 5 - 15
Liedere

Psalm 145: 1, 2

Psalm 8: 4, 5

Psalm 18: 11, 12

Psalm 18: 14, 19

Letterlik: die pad van heil. Dit is die heilsorde. Die pad van die Here met elke gelowige. God kies self, Hy roep. Hy skenk geloof. Hy bekeer. God heilig. Van begin tot einde is ons lewe in die hand van die Here. Ware bekering is die afsterwe van die ou mens en die opstanding van die nuwe mens. Daarom - al struikel ons, ons volhard nie in die sonde nie. Regverdig is 'n handelsterm wat beteken - om sonder enige skuld te wees. Die Here regverdig sondaars en goddeloses