015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God sal ingryp

God sal ingryp

Sunday, 2 September 2018 - 6:00pm
Boek: 
Teks: 
Maleagi 3:13-4:3

Skriflesing

Maleagi 3:13-4:3 (1983)

Tema

God sal ingryp en onderskei tussen die

regverdiges en die goddeloses, dien Hom in vrees

Liedere

Psalm 89:1,3,4

Psalm 94: 2,4,12

Psalm 34:6,7,8, 9

Is dit die moeite werd om die Here te dien? Ongeveer 470 v.C. is dit die vraag wat die ballinge wat teruggekeer het na Jerusalem, onder mekaar gevra het. Hulle het voorspoed, rykdom en mag verwag in hulle tyd - hulle het gedink dat God vandag, in die hier en die nou, sal ingryp en sal onderskei tussen die regverdiges en die goddeloses. In Maleagi bemoedig die Here vir hulle (en vir ons) om Hom te vertrou. Hy sal eendag oordeel en Hy verwag van ons om Hom met eerbied te dien terwyl ons uitsien na ons Here Jesus Christus se wederkoms.