015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God maak ons noodkrete stil deur ons gedagtes op Homself en sy magtige dade te rig

God maak ons noodkrete stil deur ons gedagtes op Homself en sy magtige dade te rig

Sunday, 31 March 2019 - 9:00am
Boek: 
Teks: 
Psalm 77
Liedere

Psalm 18: 1, 2, 13

Psalm 25: 2

Psalm 77: 1, 2, 4, 5, 6 (melodie van Ps 86)

Psalm 86: 1, 3, 6

Ons is geneig om ons teen die swaarkry van die lewe blind te staar. Soms oorheers dit ons gedagtes en emosies, want ons oortuig onsself dat God ons verstoot en nooit weer genade gaan betoon nie. God maak egter ons noodkrete stil deur ons gedagtes op Homself en sy magtige dade te rig. In Christus het ons die versekering dat God ons nooit verstoot nie. Dit is eerder ons eie sonde, ons twyfel en ongeloof wat ons van die Hom af wegstoot. Bekommernis maak ons net moedeloos, kortsigtig en depressief.

.