015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God kom na die mens

God kom na die mens

Sunday, 16 December 2018 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Gen. 15; Rom. 4: 1 - 8

Liedere

Lied 159: 1, 3
Psalm 20: 2, 4, 6
Psalm 105: 2
Psalm 38: 1, 17
Psalm 5-3: 4, 5
Psalm 105: 5
Psalm 93: 1, 3, 4

Die Here is Almagtig. Hy roep mense tot geloof. Abraham is bevoorreg om by die Here self 'n belofte van hoop te ontvang. Hy word moedeloos as die Here talm om die beloftes te realiseer. Daarom kom gee die Here 'n teken van die beloftes. Ons troos is dat die Here die verbondbeloftes sal hou. Sy plan werk anders as wat ons dink. Hy bevestig vandag weer dat Sy liefde, genade en trou tot in die verste nageslag onveranderd is.