015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | God dra ons elke dag

God dra ons elke dag

Sunday, 23 December 2018 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Jes. 40: 1 - 11; Mrk. 1: 1 - 8

Liedere

Lied 364: 1, 3
Lied 365: 1, 3
Psalm 84: 1, 6
Psalm 9: 1, 10
Psalm 130: 1, 2
Psalm 115: 3, 6 ( ou Sk 45 se wysie)
Psalm 107: 10, 18, 21

Jesaja roep in 'n tyd van vreugde: Troos my volk. Die Here gee uitkoms. Markus roep: Bekeer julle. Die koninkryk van God is hier. Ons hoor dat God saam met ons is. Dit is genade. Toe Israel oorwin is, het Babel 'n groot fees gehou en verklaar dat die God van Israel verslaan is. Intussen dra God die mens deurdat Jesus Christus ons kom optel en neem om deel van God se eiendomsvolk te wees. Hy kom as kind om volledig mens te wees. Hy bring vir ons volledig versoening. Mag elkeen die genade van God in die tyd ken en ervaar.