015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Gemeentekamperediens

Gemeentekamperediens

Sunday, 23 September 2018 - 8:30am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Nehemia 1

Skriflesing

Nehemia 1

 

Psalm 105 : 1, 5

Psalm 9 : 1, 7

Psalm 99 : 4, 5

Psalm 100 : 2, 3, 4

Psalm 145 : 9, 10, 12

Nehemia bid vir sy volksgenote in Judea.  Hulle verkeer in ellendige  omstandighede.  Nehemia is die koning se skinker.  Sy gebed bestaan uit 4 dele: hartseer oor Jerusalem, hy bely die skuld van sy medegelowiges, ‘n pleidooi gegrond op God se Almag, bereidheid tot diens.  Nehemia bepleit Juda se saak by die Here met die grootste eerbied.  Ons hoor sy kennis van God wat regverdig is.  Daarom bely hy die volk se sonde.  Bid ons vir mekaar?  Ken ons die Here so goed dat ons weet Hy wil en kan en sal verhoor – soos Hy wil.  Wat ‘n besondere voorreg om Jesus Christus se gebed te ken en te kan bid.  Maar bo alles staan God se liefde vir ons.  Daarom is gebed ‘n moet.