015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Gebore om anders te wees deel 2

Gebore om anders te wees deel 2

Sunday, 15 September 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Kol 3
Liedere

Psalm 61: 1, 4

Psalm 2: 6

Psalm 48: 4, 5

Psalm 126: 1, 2 (2de melodie)

Radikaal gefokus op die dinge daarbo. Meelewendheid, goedgesindheid, nederigheid, sagmoedigheid en verdraagsaamheid. Dit lei tot geduldig wees met mekaar se swakhede. die doel: Sodat ons op Christus se wederkoms kan fokus. Niks gebeur oornag nie, Daarom is jy God se kanaal waardeur die liefde na mekaar toe moet vloei. Verskille moet nie geskille word nie. Verskille moet nie uitmekaar dryf nie, maar trek om oplossings te vind. Christus se vrede wat ons verstand te bowe gaan, is in ons uitgestort as gawe van die Gees. Onderrig mekaar daarin.