015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Gebed se werking is kragtig

Gebed se werking is kragtig

Sunday, 18 November 2018 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Jak. 5, 1 Kon. 17
Tema: 

Liedere

Psalm 92: 1, 6;         
Psalm 84: 1, 2;   
Skrifberyming 12-2: 1, 2 ;   
Psalm 38: 1, 17;   
Psalm 26: 6, 10;   
Psalm 31: 5, 12, 17

Jakobus skryf deurlopend oor gebed. Jakobus wys ons na Elia se gebede. Inderdaad wys hy ons op God se trou. Die Here bewaar en voorsien. In Sy ewige Verbondstrou versorg die Here tot in ewigheid in Jesus Christus.