015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Ek het julle Lief

Ek het julle Lief

Sunday, 20 January 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
2 Kor. 6: 1 - 13.

Liedere

Psalm 25: 1, 2
Psalm 37: 2, 3, 5
Psalm 40: 4, 8

Paulus is God se medewerker. Hierdie gedeelte handel oor Paulus se ontberinge in diens van die evangelie. Hy is so gevul met die Heilige Gees dat niks hom stuit nie. Die gemeente het 'n probleem met hom, maar hy stel dit - Ek het julle volledig lief. Maak oop julle harte. Die rede: Julle gelowiges moet in 'n vyandige wêreld steeds voluit na God toe leef.