015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Eenheid in verskeidenheid

Eenheid in verskeidenheid

Sunday, 12 January 2020 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
1 Kon 19: 11 - 14; Ef 4: 1 - 16
Liedere

Lied 489: 1, 2 (Rom 13)

Lied 184: 1, 3, 4

Psalm 65: 1, 2

Psalm 130 1, 2

Psalm 66: 7, 8

Psalm 107: 10, 18

Die Here vra ons in 2020 - Wat maak jy hier? Elia het 'n antwoord op sy situasie gegee. Die Here gee aan elkeen van ons 'n antwoord binne ons situasie: Ek druk julle dit dan op die hart, om waardig aan die roeping waarmee julle geroep is te lewe, met nederigheid, beskeidenheid; doen dit met groot geduld terwyl julle mekaar in liefde verdra en julle daarop toespits om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van vrede. Kom ons vra onsself die vraag: Weet jy wat jy hier moet maak?

Weens tegniese probleme is daar ongelukkig geen klank opname