015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die Here gee Vergifnis

Die Here gee Vergifnis

Sunday, 18 February 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Teks: 
Sagaria 3, Romeine 2, Openbaring 7:13-17
Tema: 

God se versoeningsdaad is vir die menslike verstand te groot. Hoe kan iemand in vuil klere (in sonde) voor die Allerheilige God staan en dan nog vergifnis ook ontvang? Dit, geliefdes, is die wonder van die versoening in Jesus Christus. Die regsaak van God begin by die vuil en eindig by Sagaria wat 'n nuwe kleed ontvang. In Romeine 3 lees ons die inhoud van die vuil - sondes wat besmet. Die Nagmaalsformulier het 'n lys sondes wat ons verhouding met God en met mekaar verongeluk. Die Here roep ons tot bekering en gee die Heilige Gees om ons te lei. Alleen ware gelowiges bely deur die inwerking van die Gees dat hulle in Christus gereinig is.