015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die hemelvaart is die oorsaak van Pinkster

Die hemelvaart is die oorsaak van Pinkster

Sunday, 19 May 2019 - 9:00am
Dominee: 
Teks: 
Heb 11: 1; Markus 16: 14 - 20; Handelinge 1: 1 - 9; HK So 18
Tema: 
Liedere

Lied 422: 1, 2

Ps 2: 1, 6

Sk 12-2: 4, 5

Sk 6-1: 2, 3

Lied 159: 2, 3

Ps 145: 10, 11, 12

Hemelvaart is die dag toe Jesus fisies die aarde verlaat het. Baie mense ontken die hemelvaart, asof dit net 'n geestelike gebeurtenis sou wees. Deesdae is daar baie vra: Wanneer kom die Here? Het hy regtig opgestaan? Gaan Hy nog terugkom om Sy werk te voltooi. Die grootste wonder was dat Hy uit 'n maagd gebore is. Ons moet deur die Bybelse waarheid dit bly verkondig. Uiteindelik moet ons vra: Wie is die werklike Koning van die heelal?