015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die Heilige Gees is aan ons gegee

Die Heilige Gees is aan ons gegee

Sunday, 2 June 2019 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Luk 11: 1 - 13 HK So 20
Tema: 
Liedere

Skrifberyming 5-3: 1, 2, 4, 5

Psalm 33: 5, 10

Psalm 118: 12, 14

Skrifberyming 8-2: 5, 6, 7

Psalm 128: 4

Die Here sluit die hemel oop vir ewig met die hemelvaart van ons Here Jesus Christus. Daarom het ons vrye toegang tot die Vader. Die Heilige Gees is ons heiligmaker en maak die toegang tot God moontlik deur saam met ons te bid. Die Gees leer ons om God se liefde en genade te kan ken. Ons kan daarom tot die Almagtige God nader en Hom Vader noem. Geloof kom deur die Heilige Gees en bind ons aan Christus vas deur die geloofsband. Alles is genade.