015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die Heer se Naam is heilig en wek ontsag

Die Heer se Naam is heilig en wek ontsag

Sunday, 25 March 2018 - 6:00pm
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Psalm 111 [9], HK: Sondag 36

In die derde gebod verbied die Here nie die gebruik van sy Naam nie, maar wel die misbruik daarvan. Ons mag nooit sy Naam ligtelik gebruik en Hom daardeur voor mense verkleineer nie. So hoe moet ons sy Naam gebruik? Só dat ander mense God daarin reg kan leer ken. Deur die gebruik van die Here se Naam moet Hy gedank en geloof word. Hoe gebruik ons die Here se Naam?