015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Die beslommernis van bekommernis

Die beslommernis van bekommernis

Sunday, 28 July 2019 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Mat 6: 24
Liedere

Psalm 37: 2, 3

Psalm 146: 1, 3

Psalm 32: 5, 6

Skrifberyming 17-1: 1, 4, 6

Psalm 20: 1, 2, 3, 4

Die wortel van meeste bekommernis is 'n pre-okkupasie met die toekoms. Om die toekoms te oordink. Bekommernis is ook 'n saak van geloof en vertroue. Gebed is om die Here so in fokus te bring dat Hy jou lens vul. Bekommernis gee vir jou 'n verdeelde hart - wie en wat moet ek glo? Ons troos is: Die Here weet wat jy nodig het. Daarom het ons 'n Christus wat deur die Heilige Gees in ons werk.