015 296 0054
h/v Mcdonald- & Erasmusstraat, Florapark, Polokwane
Tuis | Preke | Dapper in die HERE om te bly reformeer

Dapper in die HERE om te bly reformeer

Sunday, 3 June 2018 - 9:00am
Dominee: 
Boek: 
Teks: 
Rigters 6:11-32 (26-27)

Is dit vir ons belangrik om te bly reformeer? Dikwels voel ons dat reformasie ʼn taak vir iemand anders is. Soms voel ons dat reformasie te moeilik is. En tog het Christus vir ons versoening gebring, sodat elkeen van sy kinders kan reformeer. Sy Gees roep ons op, om sonder om uit te stel, met die krag wat Hy ons gee, ons lewe te vorm na Gods Woord. Dit moet dan ook so gebeur, dat die aandag nie op ons gerig word nie, maar op God se eer.